| Modulekode | RAN 280 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Sistemiese anatomie I: Spysvertering- en urogenitale stelsels. Sensoriese organe: vel, oog, oor, neus en tong. Skedel II: Gevorderde osteologie, basis van die skedel, openinge en sinusse. Radiografiese anatomie II: Sistemiese anatomie met die klem op sagteweefselkomponente. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | RFI 110,MTL 180,RAN 100,FSG 161,FSG 162,RAW 182,RAW 180 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App